Middelburg Hoërskool Leerlingraad vir 2024/2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is tot on Leerlingraad vir 2024/2025.
Hoofleiers

Benjamin Nel en Ulindi de Kock Hoofseun en -dogter
Onderhoofleiers

Peter-Hugh Rowan en Batho Masuku Onderhoofseun en -dogter: Akademie

De Wet Beyers en Rodé Versfeld Onderhoofseun en -dogter: Bemarking

Janco Oosthuizen en Rhulani Mabunda Onderhoofseun en -dogter:Kultuur

Onderhoofseun en -dogter: Sport
Dogters

Voor: Sanele Mnguni, Batho Masuku, Rachel Henriques, Karla Leemans, Rummanah Bico, Tianel van der Merwe, Cayden Tosen, Dené Botha, Laaiqah Hassim, Kutloano Ledwaba en Bontle Maseko. Agter: Masechaba Mothiba, Bokkie Magagula, Annabelle Davel, Ulindi de Kock, Rhulani Mabunda, Anja Wheeler, Karli Engelbrecht, Thando Mabuza,Grethe Martin, Rodé Versfeld, Elke Botha, Mieke Leonard en Kylie Waldeck
Seuns

Voor: Xavier Iyer, De Wet Beyers, CW Hanekom, Matthew Abbey, Lethabo Nkosi, Wihan Jordaan, Kefilwe Phamotse, Janco Oosthuizen en Beast Nkgadima. Agter: Zanemphilo Mahlangu, Josh Fourie,Jethro Schmidt, Connor de Villiers, Piet Rowan, Benjamin Nel, Marco de Wet, Derik de Klerk, Jarred Visagie,
Jaco Truter en Ntando Mahlangu.









