Mnr en Mej Hoërskool Die Wilgers 2024
ADVERTISEMENT
Mnr. en Mej. Hoërskool Die Wilgers 2024 was ‘n aand om te onthou! Dit was voorwaar ‘n glansryke aand vol pret en plesier. Die wenners is soos volg……
- Mej. Wilgie: Lee-Ann Barkhuizen
- Mnr. Wilgie: Leo Owen
- 1ste prinses: Lize-Mari le Grange
- 1ste prins: Hubri Bruyn
- 2de prinses: Laura-Mari Lachmann
- 2de prins: Rivan du Preez
- Mej. Fotogenies: Jedri Jansen van Vuuren
- Mnr. Fotogenies: JC Stapelberg
- Mej. Persoonlikheid: Lucy-Ann Venter
- Mnr. Persoonlikheid: Jayden van Wyk
- Debutante van die Jaar: Deané White
Baie geluk aan alle deelnemers, borge, ouers, leerders en organiseerders wat betrokke was om die aand ‘n groot sukses te
maak.















