Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg Old-Boys begin ‘n nuwe tradisie.Die RHS Old Boys het Dinsdag, 26 April 2022, ‘n nuwe tradisie begin genaamd die “baadjie-oorhandiging”. Tydens dié geleentheid word oud-Rusties hartlik verwelkom by die Old Boys’ met ‘n unieke baadjie eie aan hierdie organisasie. Die visie en missie van die Old Boys is om topsportleerders in RHS te hou en borgskappe te bied aan leerders wat uitblink en besondere talente het. Die Old Boys beoog ook om hiermee RHS en sy tradisies weer tot op die hoogste vlak te bring.
![]()










