AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Cannons Creek return from Grade 4-6 Camp

  • Laerskool Verkenner is expanding

  • Netbal prestasie vir Laerskool Noord-Eind

  • LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig

  • Western Cape swimming team results from Huguenot Primary School


Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Dis altyd lekker om met die Hoërskool Framesby familie te gesels

Dis altyd lekker om met die Hoërskool Framesby familie te gesels

By Karien Frans
11th March 2024
557
0

ADVERTISEMENT


Share:

Dis altyd lekker om met die Framesby familie te gesels. Ons gesels met Rivaldo Du Plessis: Ek het in 2022 gematrikuleer en het die volgende jaar elke oomblik van my tyd by die skool gemis. Dis snaaks, want my tyd op skool wou ek so gou as moontlik klaarmaak om deel te wees van die “grootmenslewe.” Al my vriende en herinneringe in klaskamers en pouses wat gemaak was, onderwysers met wie ek oor enige iets kon praat en die skool as ‘n geheel is n plek wat ek altyd sal onthou. n Plek waar ek baie oor myself geleer het oor die jare. Die heel beste was definitief die liefde wat ek gevoel het tydens interaksies met ander leerlinge. Daardie gevoel wat ek gekry het as ek iemand se glimlag gesien het na ‘n handdruk of drukkie, sal vir altyd in my hart bly.

Die voorbereiding vir interhuis as deel van die Krit-komitee (beste huis), krieketwedstryde en rugbyoefeninge, en my tyd wat ek deel was van die monitorbestuur, is beslis my hoogtepunte by Hoërskool Framesby. Meneer en Mejuffrou Framesby natuurlik ook. Ek is in my tweede jaar op Varsity College, besig met my BCOM Business Management-graad en deel van. die Sosiale Komitee. Die tye wat ek nie besig is met studies nie, gebruik ek om te oefen. Dit gee
my n kans om alles te balanseer en om my kop skoon te kry.

My gesondheid is iets wat ek baie ernstig opneem, want ek glo nog altyd as jy goed voel en lyk, gee dit jou die selfvertroue om jou doelwitte te voltooi en om beter te wees as wat jy gister was. En ja, ek bly nog by my ouers. Ek dink my ma wil nog haar jongste by die huis hou. Vandag waardeer ek alles wat my ouers vir my doen en hulle is een van die grootste redes hoekom elke dag hard werk om die groot drome wat ek vir myself het, te bereik. Tot volgende keer.

TagsOudleerders
Previous Article

Curro hosts Game-Changing Weekend with Esports Indaba ...

Next Article

Dundee High School sport news

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerder gesels oor haar dae op en na hoërskool

    3rd April 2023
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust 2014-matrieks het hul reünie by die skool gevier

    31st October 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Van skolerugby tot professionele rugby vir dié Hoërskool Rustenburg oudleerders

    14th February 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Drie oudleerders van Die Hoërskool Brandwag neem deel aan die SA Senior Atletiekkampioenskappe

    11th June 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby gesels met een van hul oudleerders

    14th February 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Proteas-krieketspeler loer by alma mater Laerskool Bellville-Noord in

    21st August 2024
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgHoërskool BekkerKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Hoërskool Bekker leerder presteer in Skyfskiet

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo redenaars spog met puik Oppie-Tong-Af uitslae

  • Regional NewsTable Bay and MelkbosTable View High SchoolWestern Cape

    Table View High School’s June/July Holiday Achievement in Waveski Surfing

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us