Top 12 Matrieks van Hoërskool Swartland vir 2023
ADVERTISEMENT
Hiermee die Top 12 Matrieks van Hoërskool Swartland. Hartlik geluk aan die klas van 2023.

1 Uné Beneke 92,42% 8A’s
swartlanE

2 Talita Engelbrecht 89.85% 8A’s

3 Lara Steyn 89.57% 7A’s

4 Eduard Mostert 88.0% 7A’s

5 Yvonne Bester 85.71% 6A’s

6 Dané Beukes 84.57% 5A’s

7 Charlotte vd Westhuizen 83.85% 6A’s

8 Antionette Malherbe 82.57% 5A’s

9 Jean-Mari Orchard 82.57% 5A’s

10 Abigail Rinkwest 81.85% 4A’s

11 Dané de Waal 81.42% 4A’s

12 De wet Erasmus 80.42% 5A’s
- 139 leerders het geskryf
- 137 leerders slaag
- 98%,6 slaagsyfer
- 1 A+ Gemiddeld
- 11 A gemiddelde
- B-Toelating – 88,5%
- Diploma: 8%
- Tersiëre Opleiding: 2%
- Totaal van 167 onderskeidings
Die van julle wat ek advertensie voor stuur gaan ek nou stuur.Baie dankie









