Laerskool Randhart se ster netbalspelers word vir die Gautengspan gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Randhart se ster netbalspeler Kiara Kers, Miané Pretorius en Lienke Smit wat vir die Gautengspan gekies is. Die Ranties is ongelooflik baie trots op julle. Laat daardie tekkies by die All Ages-toernooi brand!
Foto krediet: Rentia Smit












