Laerskool Randhart spreker skitter aan die ATKV-landsfinaal
ADVERTISEMENT
Die inspirerende Laerskool Randhart spreker, Eduan Barnard, het aan die ATKV-landsfinaal deelgeneem. Hy het ‘n uitstaande 16de plek in die graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal-kategorie behaal. Eduan, jy is ‘n staatmaker en die Rantie-familie is baie trots op jou.
![]()










