Primêre Skool Naudeville swemmers presteer
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville swemmers presteer: Baie geluk aan ons swemmers wat 22-23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deel geneem het. Mia Vorster (10 jaar oud) 1x Derde plek

Agter: Adriaan du Toit en Wian Terblanche Voor: Mia Vorster en Sujané Coetzer

Mia Vorster









