Swemmer swem uitstekend vir Laerskool Monumentpark
ADVERTISEMENT
Laerskool Monumentpark swemmer Angelique Marais behaal die volgende prestasies:
Gauteng Schools’ Aquatics Championship event:
- 50m Vryslag – 6de plek met 35,14 sekondes
NTS level 1 & 2 Age group gala:
- 200m Vryslag – 2de plek met 2:59,92 (Tydsverbetering 6.98 sekondes)
- 100m Vryslag – 2de plek met 1:20,66 (Tydsverbetering 0,72 sekondes)
- 100m Borsslag – 4de plek met 1:46,24 (Tydsverbeteromg 8.19 selkondes)
- 50m Vryslag -4de plek met 36,02 sekondes

Angelique









