Goeie uitslae vir Laerskool Wynland swemmer
ADVERTISEMENT
Carla Gempies het aan die Winelands Senior League 1 te Stellenbosch deelgeneem. Sy het deurgedring na die rugslag finaal waar sy ‘n 11de plek behaal het. Laerskool Wynland is trots op jou, Carla!










