George Voorbereidingskool skitter by die Eden Proewe vir Women’s Artistic Gymnastics (WAG)
ADVERTISEMENT
‘n Groot hoera aan hierdie talentvolle meisies van George Voorbereidingskool wat aan die Eden Proewe vir Women’s Artistic Gymnastics (WAG) deelgeneem het! Hierdie dissipline van gimnastiek fokus op krag, balans, vloei en tegniek – en elke dogter het haar vlak met trots en passie aangepak. Voories is gekies om Eden te verteenwoordig by die Wes-Kaapse Kampioenskappe in Junie! Julle harde werk is ‘n inspirasie!










