Die rugby seisoen begin vir George Voorbereidingskool
ADVERTISEMENT
George Voorbereidingskool begin op Maandag, 10 Maart met hulle rugbyseisoen wat sal strek oor kwartaal 3 en 4, met talle wedstryde teen skole van Oudtshoorn, Mosselbaai, Knysna en George.Voories het ook die eer om die seisoen te begin teen Durbanville Laerskool van die Kaap, wat op 10 April 2025 teen ons kom speel hier op ons veld. Ons speel 10 April teen Durbanville op ons velde en sal so die rugbyseisoen afskop. Nuwe geborgde truie is reg en wag vir die seisoen.
![]()










