Hoërskool Sentraal hoofleiers vir die termyn 2022/2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal hoofleiers vir die termyn 2022/2023
- Hoofdogter: Marné Botes
- Hoofseun: Lambrecht Scheepers
- Onderhoofdogter (stad): Helena Marais
- Onderhoofseun (stad): AJ Lups
AJ Lups
Helena Marais
Lambrecht Scheepers
Marnè Botes
Eie Haard Koshuis
Koshuis hoofdogter: Lené Pretorius
Koshuis hoofseun: Marius van der Merwe
(Die hoofleiers van Eie Haard verteenwoordig die koshuis op die skool se leerderraad as onderhoofleiers).
Koshuis onderhoofdogter: Wilmie Rust
Koshuis onderhoofseun: Gerno Lombaard
Baie geluk en sterkte met die termyn wat voorlê.
Gerno Lombaard
Lenè Pretorius
Marius van der Merwe
Wilmie Rust










