Voorbereidingskool George skaakspelers dink vooruit
ADVERTISEMENT
Voorbereidingskool George Preparatory tweede Voories-skaaktoernooi het op Saterdag, 8 November plaasgevind met 98 entoesiastiese onder 7- en onder 9-leerders van 6 verskillende skole: George Voorbereidingskool, Laerskool George-Suid, Holy Cross Primary, Laerskool Denneoord, Curro en Laerskool Plettenbergbaai.
Voories se speler van die dag:
- Onder 7 – Daniël Hoffmann
- Onder 9 – Oliver Janse van Rensburg
Baie geluk aan al ons slimkoppe wat met trots en goeie sportmangees deelgeneem het!





























