Die o.18A-skaakspan van Hoërskool DF Malan wen die Metro-Noord skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Die o.18A-skaakspan van Hoërskool DF Malan het die afgelope naweek die Metro-Noord distrik skaaktoernooi gewen. Hulle kwalifiseer gevolglik vir die WP-toernooi in Ceres. Ons is geweldig trots op Alexander Volschenk (k), Charl van Tonder, Steffan Swart, Wilry Williams, Theuns van der Merwe, Andor Reyneke, Richard Vivian en Reinaert Williams.










