Primêre Skool op die Voorpos skaakspeler presteer uitstekend by SA’s
ADVERTISEMENT
Voorpos wens graag vir Yugesh Radha baie geluk! Hy het vanaf 3-5 Julie 2025 aan die South African Open Chess Championship in Johannesburg deelgeneem. Slegs 63 leerders het in die o/10-afdeling deelgeneem. Yugesh het 4 uit 5 rondtes gewen en algeheel ń 8ste plek behaal! Baie geluk Yugesh! Voorpos is baie trots op jou!
![]()










