Voorbereidingskool George spanne het teen Laerskool Park gespeel
ADVERTISEMENT
Voorbereidingskool George spanne het teen Laerskool Park gespeel. Dit was nie net ’n dag van sport nie, maar ook van spanbou, nuwe vriendskappe en lekker herinneringe. Die busritte na Mosselbaai het ekstra opwinding gebring en die spelers het met trots en deursettingsvermoë elke oomblik geniet.
















