Laerskool Truida Kestell rugbyspan staan ongeslaan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell o.9A rugbyspan wat onoorwonne was tydens die rugbytoer by Jubaweni vanaf 27-29 Maart 2026. Hulle speel opwindende en baie mooi rugby. Ons sien daarna uit om hulle die seisoen dop te hou.

Voor L-R: Martyn Snyman, Jadon Kantsi, Katleho Behle, Hunter Wicomb (k), Pannie Kriek, Hellies Beukes (o/k), Deviano v Staden
Agter L-R: Carlo vd Walt, Ebert Wagenaar, Kamo Mokgonyana, Janru Roux, Owethu Salomani, Dian Schoombie, AJ Oberholzer,
Dian Deysel, Keeya Zwane, Christiaan du Plessis, Jax Keown, Logan Koch (afwesig).









