Hoërskool Centurion leerders ingesluit in die AVS-rugbyweek
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan die volgende seuns van Hoërskool Centurion wat hierdie week aan die AVS-rugbyweek in Kroonstad deelneem.
o.14
- Matthew Bornman
- Alwynn Wehmeyer
- Leander de Bruin
- Pieter Herbst
- Danie Schieke
- Pierre Gouws

o.16
- Dylan Schoeman
- Gert Kok (tuisskolier)
- Robbie Herholdt










