Hoërskool Volksrust atlete presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete van Hoërskool Volksrust wat uitstekend presteer het by Top 15 Atletiek in Bethal.
Goue medaljes:
- Angela Brefo 200 m meisies 16
Silwer Medaljes:
- Saphira van Aswegen 800 m meisies 17
- Nhlakanipho Ngutshane hoogspring seuns 19
- Rita-Marie Steyn 400 m meisies 16
- Angela Brefo 100 m meisies 16
Brons Medaljes:
- Saphira van Aswegen 3000 m meisies 17
- Lethabo Juries
- Jessica Hattingh Discus meisies 19
















