Laerskool Nelspruit atlete presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit was voorwaar bevoorreg om niks minder as sewe van die spesiale toekennings in te palm.
- Ruben Luus het die trofee vir die beste seuns-atleet op die veld verower saam met Vanessa Badenhorst vir die beste meisies-atleet op die veld.
- Die beste seuns atleet op die baan toekenning het gegaan aan Stefan Augustyn (hekkies)
- Die beste dogters atleet toekenning het gegaan aan Anika Geldenhuys (hekkies).
- Die beste dogters atleet middelafstande vir 1200m was toegeken aan Elin Pienaar.
- Die beste senior Victrix Lodorum trofee het gegaan aan Alizé Engelbrecht o/12, en die
- Die beste prestasie van die dag toekenning het gegaan na Vanessa Badenhorst vir haar uitmuntende gewigstoot rekord van 9.42m.
Nuwe rekords:
- Alizé Engelbrecht het die 75m hekkies vir Dogters o/12 se rekord ge-ewenaar met ‘n wentyd van 12.44 sekondes
- Aimee Dippenaar het die hoogspring rekord vir dogters o/12 gebreek met ‘n hoogte van 1.44m.
- Twee van ons dogters, Vanessa Badenhorst en Caitlin van Rooyen het ook die rekords laat spat by die gewigstoot afdeling vir Dogters o/10, met ‘n afstand van 9.42m en 8.60m onderskeidelik.

Vanessa Badenhorst

Caitlin van Rooyen
Alizé Engelbrecht
Vanessa Badenhorst
Stefan Augustyn
Alizé Engelbrecht













