Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek
ADVERTISEMENT
Affies het vanjaar die atletiekseisoen afgeskop met haar eerste wen in die dogtersafdeling vir die seisoen by die TUT Curro Top 14 atletiekbyeenkoms.
Van links is Mnr Pierre Le Roux (Hoof van TUT Curro), Dené van der Merwe, Nina Loggerenberg, Zenique en Mianke Botes en Mnr Le Roux (Adjunkhoof van TUT Curro)










