Hoërskool Rustenburg Matriekuitslae 2023
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende top matrieks met hul prestasies.Hoërskool Rustenburg is trots op elke leerder.
Ise -Marie Erasmus
- Dux Leerder 2023
- 8 Onderskeidings
8 Onderskeidings
- Igo Strydom
7 Onderskeidings
- Bianca Cilliers
- Nanette Malan
6 Onderskeidings
- Heinrich Van Wyk
- Marli Oberholzer
5 Onderskeidings
- Annemari Marais
- Chanlie Vermaak
- Megan Hitge
4 Onderskeidings
- Carli Peyper
- Christi van Wyk
- Jacques du Plessis
- Jordaan van der Merwe
- Tiane Visser























