Hoërskool Volksrust leerders is verkies tot die VLR
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Volksrust wat bykomend tot die VLR of sosiale raad verkies is:
Gr. 9
- Dian Jacobs
- Senzo Ngwenya
Social Council
- Sinakhonke Nkosi
- Thubelihle Tshabalala










