Laerskool Welgemoed het hierdie jaar uitstekend gevaar by die FAK Internasionale Expo
ADVERTISEMENT
Laerskool Welgemoed het hierdie jaar uitstekend gevaar by die FAK Internasionale Expo! Jana Ferreira is aangewys as graad 7 kategorie wenner, Catherine Ferreira as algehele wenner in graad 4 en Hadassah Ohlhoff het ‘n verstommende 100% vir haar graad 6 dagboekinskrywing behaal. Die Blessies pronk met ‘n algehele tweede plek in die kompetisie!
FAK Internasionale Expo
Jana Ferreira, Catherine Ferreira and Hadassah Ohlhoff.










