Hoërskool Brackenfell hoofleiers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brackenfell is baie trots op ons Hoofleiers van 2024. Ons sien uit na dit wat julle na die tafel gaan bring. We are super proud of you.
- Matthew Wyngaardt (Deputy Head Boy)
- Micke van der Westhuizen (Onderhoofmeisie asook VRL-Ondervoorsitter)
- Charmaine van Wyk (Hoofmeisie asook VRL-Voorsitter)
- Quade Engelbrecht (Head Boy)
In die foto: v.l.n.r. Matthew Wyngaardt (Deputy Head Boy), Micke van der Westhuizen (Onderhoofmeisie asook VRL-Ondervoorsitter), Charmaine van Wyk (Hoofmeisie asook VRL-Voorsitter) and Quade Engelbrecht (Head Boy).










