HS Secunda se Robotics 4de in die land
ADVERTISEMENT
Divan Swanepoel (Gr. 8) en Dana Louw (Gr. 9), van Hoërskool Secunda, se Robotics span (T.A.N.K) is onlangs deur na die Nasionale kompetisie en het algeheel 4de geplaas in die land in die Robomission junior kategorie. Baie geluk julle!
Divan Swanepoel en Dana Louw.










