Hugenote Laerskool vier 70 jaar van uitmuntenheid
ADVERTISEMENT
Ons vier 70 jaar van uitnemendheid by Hugenote Laerskool! Sedert ons skool se ontstaan was dit ‘n baken van leer, groei en ‘n positiewe gemeenskapsgees. Ons salueer die verlede, hede en toekoms van Hugenote Laerskool!











