AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool Ben ViljoenLimpopoRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Hoërskool Ben Viljoen›Hoërskool Ben Viljoen vier 75ste verjaarsdag

Hoërskool Ben Viljoen vier 75ste verjaarsdag

By Andreneza Damonse
22nd February 2022
789
0

ADVERTISEMENT


Share:

“Die stroompie uit ‘n verre tyd het berg- en hoogland oopgesplyt”

Klein en beskeie inderdaad was die begin in 1947 as ‘n Junior Hoërskool aan die oewers van die Olifantsrivier. Soos die opgegaarde waters in Loskopdam egter die belofte van vrug op arbeid inhou, so het die nuwe skool mooi dinge beloof vir hulle wat hier gearbei het.

“Die droom het hier ‘n daad geword wat sterk oor wale n sluise stort”

Die leerlingtal het geleidelik gestyg en die aantal matrikulante gelewer het merkwaardig vermeerder van 4 in 1950 tot al oor die honderdmerk.

Hoërskool Ben Viljoen het na 75 jaar sy plek volwaardig ingeneem in die ry van hoërskole, ‘n naam om mee rekening te hou, ‘n faktor om in ag te neem.

Sonder golwe was die groei nie moontlik nie, inteendeel al die groeipyne was daar. Daar was hoogtepunte van suksesse, maar ook die dieptes van teleurstellings.

Groei, verandering, verbetering laat hulle nie keer nie, want “ploeg dieper los, bind groot die gerf.”

75 jaar gelede op 21 Februarie 1947 het die skool sy deure oop gemaak as ‘n junior hoërskool met slegs agt personeellede en 185 leerders!

Vyf-en-Sewentig jaar se trots, prestasies en dankbaarheid. Ons vier die suksesverhale van mense se moeitevolle arbeid, sowel as hulle tyd en geld wat hulle belê het in ‘n opvoedkundige instansie wat ‘n baken geword het in Limpopo. Terwyl ons die geskiedenis van die skool vier, is ons ewe opgewonde oor die nuwe seisoen wat voorlê.

“Onbeduidend klein was jou begin…

en tog was jy die klip in water wat nog

in steeds wyer deinende kring

golwe van lig en kennis bring

na hierdie dal se berg en wilde bos.

Jy is die sluis wat ‘n deel laat los

van wysheid van beskawing, fyn sproei,

want uit die droom het ‘n daad gegroei.

Die kinders kom, in groen en grys geklee,

om steeds aan jou lewe te gee in ruil vir wat jy leer..” – M Bosman, circa 1972. (oud-leerder en 2003 se Ingrid Jonker-pryswenner met haar digbundel “Landelik”)

Mnr John Smith (Skoolhoof)

Mnr John Smith, Mnr Tiaan Smit (AR Voog), Me Adele Smith (AR Voog) saam met die Ambassadeursraad

TagsVerjaarsdag
Previous Article

Graeme College Senior Athletics results

Next Article

Hoërskool Nico Malan tennisspelers presteer

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellendam vier hul 110 de verjaarsdag

    7th March 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville -Noord vier die prinsipaal se verjaarsdag

    26th August 2024
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyLaerskool MontaguRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Montagu vier hul 50ste verjaarsdag

    31st March 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool OuteniquaRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Outeniqua vier hul 50ste verjaarsdag

    11th June 2024
    By Andreneza Damonse
  • BolandLaerskool WA JoubertRegional NewsWestern Cape

    Laerskool WA Joubert sandput verjaarsdag

    20th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke gaan van krag tot krag vir 82 jaar

    18th May 2023
    By Karien Frans

  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Primary leerder ontvang die trofee vir die mees verbeterende hengelaar

  • Laerskool TotiusNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Totius stoeiers word gekies om die WP span te verteenwoordig

  • Kwazulu-NatalMidlandsRegional NewsSt Charles College

    St Charles College 2025 Matric Dance

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us