Laerskool Gericke gaan van krag tot krag vir 82 jaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke verjaar op 7 Mei en is hierdie jaar 82 jaar oud. Die skool het dit met ‘n spesiale saalopening op Maandag 8 Mei gevier. Elke leerder het ook tydens pouse ‘n heerlike kolwyntjie geniet! Ons is trots op ons skool wat jaarliks van krag tot krag gaan.
![]()










