Laerskool Goedehoop netbaldogters gekies vir Mpumalanga-spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Goedehoop netbaldogters wat gekies is vir die Mpumalanga-spanne in hul betrokke ouderdomsgroepe.

Voor: Hazel-Mari Bellingan (o.13), Mienke van Niekerk (o.13). Agter: Kaylie Serfontein (o.12), Dené Byleveld (o.13) en Izanie Ferguson (o.12)









