Kwartaal 3 hoogtepunte vir Hoërskool Die Wilgers
ADVERTISEMENT
Kwartaal 3 hoogtepunte vir Hoërskool Die Wilgers: Leiers: Matriekraad Uitvoerende Komitee 2023/2024 is aangekondig:
Foto: Armand Pretorius (Sosiaal), Kelvin Roos (Matriekraad Voorsitter), Stephanie Leyds (Onderhoofdogter/Sekretaris), Klara Wimmers (Hoofdogter), Kevin Nieman (Hoofseun), Louis van der Merwe (Onderhoofseun/Tradisies), Xanthé van Niekerk (Kultuur), Kyle Painter (Sport).
Drama: Zanje Bodenstein behaal ‘n algehele 2de plek by die Aardklop Pronk Digitaal finaal met haar eenmanstuk, Boelie.
Foto: Wilné Mostert (Verhoogbestuurder), Zanje Bodenstein (aktrise), Lara Lourens (Regisseur), Leander Berg (Assistent)
Ruiters:Wilgie-Ruiters verteenwoordig die Gautengspan in Oktober onderskeidelik by die SANESA en Western Mounted Games se Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.
SANESA: Annika Pieterse – Working Riding, Dressage, Performance Riding, Inhand-Utility
Annika Pieterse
Western Mounted Games:
- Nicola de Bruyn – Vlak 0
- Chanel Robertson – Vlak 2
- Schalk Scheepers – Vlak 4
Schalk Scheepers
Chanel Robertson
Nicola de Bruyn










