AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results


Laerskool VredekloofNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Laerskool Vredekloof›Fantastiese hoogtepunt vir Laerskool Vredekloof

Fantastiese hoogtepunt vir Laerskool Vredekloof

By Elandri Bester
12th February 2026
653
0

ADVERTISEMENT


Share:

Woendag, 14 Januarie 2026 was ‘n baie spesiale dag vir Laerskool Vredekloof. Dit word as ‘n hoogtepunt beskou, aangesien die leerders wat nou in Graad 7 is, die eerste groep volledige Graad R’e van Laerskool Vredekloof was. Die huidige Graad 7- leerders het in 2019 hul skoolloopbaan by Laerskool Vredekloof begin. Hierdie spesiale oomblik was gevier deur die Graad 7’s wat terug gaan na die plek waar hul skoolreis begin het. Die Klofies het weer by hulle Graad R klas gaan kuier. Die opvoeders het vir hulle die stories gelees wat hulle agt jaar gelede reeds gehoor het, hulle het met die klein Klofies se speelgoed gespeel en by hulle tafels gesit en teken.

Hierdie Graad 7’s was agt jaar gelede nog klein, nuuskierig en het die groot skool met groot oë aangekyk, nou is hulle selfversekerde Graad 7-leerders wat aan die einde van daardie reis staan. “Dit is ‘n ware volsirkel-oomblik en ons is trots om te sien hoe hierdie leerders gegroei het. Ons is buitengewoon trots om hierdie leerders deel van ons Klofie-geskiedenis te hê. Dit is vir ons as Laerskool Vredekloof ook baie lekker om te sien hoe die jaargroep se getal ook gegroei het mettertyd.” sê ‘n woordvoerder van die skool.

Hierdie groep Klofies is die eerste volledige groep Klofies wat in 2019 hul skoolloopbaan by Laerskool Vredekloof begin het.

Die Graad 7 leerders sit op die mat by die Graad R juffrouens, Mev. Marina Snyman en Mej. Taneal Rocher, wat vir hulle ‘n storie lees.

TagsHoogtepunte
Previous Article

Edgemead High School student represent SA at ...

Next Article

Hoërskool Duineveld se tennis begin die jaar ...

Share:

Related articles More from author

  • Longacres Private SchoolRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Longacres Privaatskool sport en kultuur hoogtepunte

    24th June 2023
    By Karien Frans
  • BolandLaerskool WA JoubertRegional NewsWestern Cape

    Laerskool WA Joubert kwartaal 3 hoogtepunte

    5th October 2023
    By Karien Frans
  • City Bowl Atlantic SeaboardHoërskool Jan van RiebeeckRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Jan van Riebeeck kwartaal 1 hoogtepunte

    4th April 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool SaamtrekNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Saamtrek kwartaal 2 hoogtepunte 

    14th June 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaLaerskool Danie MalanPTA NorthRegional News

    Laerskool Danie Malan kwartaal vier hoogtepunte

    10th January 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool WelgemoedNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Welgemoed kwartaal 1 hoogtepunte

    30th March 2023
    By Karien Frans

  • Felixton CollegeKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Felixton College rugby team achievement reflects on dedication

  • Laerskool PanoramaNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Panorama Primary School marimba band achieved an outstanding score

  • Laerskool TzaneenLimpopoRegional News

    Laerskool Tzaneen ATKV-Redenaars 2025 dring deur na die Nasionale Finale 

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us