Laerskool Klipfontein spog met Kultuur
ADVERTISEMENT
Laerskool Klipfontein is baie trots om hierdie weg te stap met nie minder nie, as drie trofeë van die Artium Kunste Vereniging. Hulle is aangewys as Skool met die meeste aantal deelnemers vir 2025, Beneske Roets wen nie net een nie maar twee afdelings, naamlik: Primary School English Drama en Laerskool Vokaal. Baie dankie vir elke onderwyser, afrigter, leerling en ouer wat hierdie prestasies moontlik gemaak het!












