HS Outeniqua leerders gekies vir die SWD 7’s-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders wat in die SWD 7’s-span ingesluit is! Ons is baie trots op julle.
Ons spog ook met een van ons Kwagga-afrigters, Mnr. Hugo Harmse, wat as hoofafrigter van hierdie span aangewys is.
Voor v.l.n.r.: Ashwen Damons, Nathan Smith. Middel v.l.n.r.: Jay Jay Daters, Jt Strydom, Elgernon Meyer, Mnr Hugo Harmse (Hoofafrigter). Agter v.l.n.r.: Landré Botes, Jeffwin Wesso, Jude Frans.










