Wie dra die Hoërskool Robertson kroon
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders met hul Mnr en Mej Hoërskool Robertson toekennings.
- Mnr RHS junior: Cohan Carolus
- Mej. RHS junior: Roxy Smith
- Mnr. RHS senior: MC Bruwer
- Mej. RHS senior: Jeanri Bothma
- 1ste prinses: Marinique Terblanche
- 2de prinses: Ada Conradie
- Seremoniemeester: Dieter Voigt
- Hoofborg: Rola Ford en Rola Haval – Robertson
![]()









