Mnr en Mej Hoërskool Montana Pretoria 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende deelnemers van Hoërskool Montana Pretoria wat aangewys is as die wenners van die aand!
Mnr. & Mej. Hoërskool Montana Pretoria
Gustav Castelyn & Kay-Lynn van Zyl
Eerste Prins en Prinses
Eduard Retief & Leané Kruger
Tweede Prins en Prinses
Marek Fuka & Raine Botes










