Die Brandwag Hoërskool se Hoërskool Despatch sportfeesuitslae
ADVERTISEMENT
Die Brandwag Hoërskool se rugbyspanne het die afgelope naweek puik gevaar by Hoërskool Despatch se sportfees. Al die spanne wen hul wedstryde oortuigend. Punte vir Brandwag 283, punte teen Brandwag 6.
- o.19A wen Port Rex 17 – 0 en Westering 40 – 0.
- o.19B wen Winterberg 7 – 0 en Volkskool 33 – 6.
- o.16 A wen Cradock 50 – 0 en Westering 49 – 0.
- o.15 A wen Pearson 19 – 0 en Volkskool 33 – 0.
- o.14 A wen Otto du Plessis 35 – 0.
Die afgelope 2 naweke maak Brandwag skoonskip teen Volkskool!










