Hoërskool Martin Oosthuizen ZFM-spanne skitter vir Sparweek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen is trots om aan te kondig dat drie van ons leerders, Vern-Lee du Plessis (o.17), Daniel Rossouw (o.15) en Joshua Kasimbingue (o.17), gekies is om die skool te verteenwoordig in die jaarlikse Sparweek (voorheen bekend as die GWK-week). Hierdie gewilde rugbyweekvind vanaf 21 tot 24 Junie in Upington plaas.

Links na regs: Vern-Lee du Plessis, Daniel Rossouw, Joshua Kasimbingue









