Hoër Landbouskool Boland leerders is gekies om WP te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoër Landbouskool Boland wat gekies is om WP te verteenwoordig by die onderskeie nasionale weke:
o.18 Cravenweek XV:
- Ruan Viviers, Retagan van Rooi,
- Derik du Preez, Jayden Brits,
- Danté Christians.
o.18 Akademie:
- Henry Rudder.
o.16 Grant Khomo XV:
- Juan Visagie, Jaeger Coetzee.

Juan Visagie, Henry Rudder, Jaeger Coetzee, Derik du Preez, Danté Christians, Ruan Viviers, Retagan van Rooi en Jayden Brits.









