LS Postmasburg Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Ons skool het deur die jare ons merk gelaat met uitmuntende Eisteddfod deelname. Vanjaar het ons leerders weer die beoordelaars beïndruk by die Noord-Kaap Kunstefees met hulle voordragte.

Agter v.l.n.r.: Rowen Botes, Brink van Zyl, Conroe Möller, Danika Rossouw, Janke Botes, Chrislyne Hermanus, Jefflynn van Wyk. Voor v.l.n.r.: Gerrit Dauth, Viljoen Botes, Marnicka Schreuders, Boitumela Gumede, Catlin Townsend.









