LS Postmasburg rugbyspanne deur na B-liga finaal in Vryburg
ADVERTISEMENT
Die 0.9, 0.11 en 0.13 rugbyspanne het deurgedring na die B-liga finaal wat 11 Junie in Vryburg plaasvind.

Die o.9 rugbyspan met hul afrigters, Mnr. Brendan Jordan en Mnr. Christie Möller.

Die o.11 rugbyspan met hul afrigters, Mnr. Jason, Mnr. Kriel en Mnr. Mouton.

Die o.13 rugbyspan met hul afrigter, Mnr. Wikus Pretorius









