Oewerhengel HTS John Vorster hengelaar is amper op pad Namibië toe
ADVERTISEMENT
Oewerhengel HTS John Vorster hengelaar is amper op pad Namibië toe! Duncan Wilkens is onlangs opgeneem in die o.19 Oewerhengel Proteaspan wat gedurende die Julievakansie in Namibië gaan deelneem. Ons wens hom alle sterkte toe en ons glo die Hardapdam gaan goeie resultate(visse) oplewer.










