Hoër Landbouskool Boland kondig Matriekraad vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons nuwe Matriekraad van 2026! Hoër Landbouskool Boland is trots om julle aan te kondig en wens elke lid die beste toe vir die jaar wat voorlê. Ons kan nie wag om te sien watter wonderlike dinge julle vir ons skool gaan vermag nie. Mag julle termyn gevul wees met sukses, groei en onvergeetlike oomblikke.
Ons sien uit na julle leierskap!
1. Du Toit Brink
2. Jaeger Coetzee
3. Kobus Conradie
4. Peet Goosen
5. Adrian le Roux
6. Francois Pietersen
7. Francois Prins
8. Diwan Schoeman
9. Aleit Stander
10. RW van Deventer
11. Jean van Wyk
12. Juan Visagie










