HS Monument Matriekraad vir 2023
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders is gekies vir die Matriekraad vir 2023. Baie geluk en sterkte met die taak wat voorlê!
Die hoofleiers:
- Hoofseun – Reanco Louw
- Onderhoofseun – Dylan Viljoen
- Deputy head boy – KG Leepile
- Hoofdogter – Clerise Begg
- Onderhoofdogter – Abbygail Liebenberg
- Deputy head girl – Isabella de Sousa
![]()
Monnas Hoofleiers 2023










