Hoërskool Driehoek kondig Matriekraad vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
BAIE GELUK aan elkeen van julle wat gekies is om deel te wees van die Matriekraad! Hierdie is nie net ’n groot voorreg nie, maar ook ’n groot verantwoordelikheid. Julle staan as leiers, rolmodelle en stemme van Hoërskool Driehoek– en ons vertrou dat julle met trots, respek en entoesiasme sal lei. Onthou: ware leierskap lê nie in titels nie, maar in diensbaarheid, integriteit en die vermoë om ander saam te trek.














