Alumni maak Hoër Lanbouskool Boland trots
ADVERTISEMENT
Met trots kan Boland Landbou sê dat twee van hul oud studente vir die Blou Bulle gespeel het tydens die Vodacom “United Rugby Championship” semi-finale.
Blou Bulle het die wedstryd teen Sharks gewen. Sebastian de Klerk matriek 2018 en Canan Moodie matriek 2020 julle maak ons trots. Sebastian de Klerk is ook aangewys as die speler van die wedstryd. Sterkte met die finale in Dublin teen Leinster, Saterdag die 14de Junie.











