Laerskool Saamtrek skitter tydens Super 12
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek se rugbyspanne is aangewys as die Super 12-wenners tydens die Super 12-reeks op 19 April 2023 te Camp Discovery. Hulle behaal ‘n algehele derde plek in die reeks met die rugby en netbal se gekombineerde punte.
o.11A Super 12 Wenners

o.9 A Tweede plek

o.10 A Tweede plek
Rugby: Luiperdspanne Die volgende rugbyspelers is in onderskeie Luiperdspanne opgeneem:
o.13

Links na regs: Luandré Jacobs, Zachary J.v. Rensburg, Wian Boshoff, Barry Jacobs, Henrico Prinsloo
o.12

Links na regs: Mjay Buys, Jason Tarr, Zander du Preez, Bothlale Masilo
Saamtrek Tennis Skitter! Laerskool Saamtrek se Eerste tennisspan behaal silwer tydens die PNB Parabas toernooi te Klerksdorp op 24 Mei 2023.

Links na regs: Henrico Prinsloo, Barry Jacobs, Edwin Venter, Casey Lues, Hayley Lues, Milan J.v. Rensburg, Chloë Vermeulen, Jessica Coetzee
Eerste tennisspan behaal derde plek in Mooirivier Prestige tennistoernooi!

Links na regs: Leane Scholtz, Cloë Vermeulen, Jessica Coetzee, Hayley Lues,Voor: Edwin Venter , Casey Lues , Gj Erasmus , Eben Barnard
Gholf: Samies gholf is aan die brand! Laerskool Saamtrek se A-span wen die NW Ernie Els toernooi te Orkney Gholfklub! Ruben v.d. Merwe wen die 0.13 afdeling van die Junior Ope. Juhanell Ollewagen wen die meisies afdeling en Mckaylin v. Rooyen eindig tweede. Die span is:

Juhanell Ollewagen, Ruben v.d. Merwe Adriaan Hennop, Dehan v.d. Merwe
Hokkie Miané Schutte en Henré van der Bank is opgeneem in die NW 0.12 hokkiespan
Netbal: Laerskool Saamtrek is baie trots op 4 netbalspanne wat as Kenneth Kaunda liga-wenners aangewys is:
o.10A

Links na regs: Olivia Steyn, Anri Kruger, Clara Venter, Janiek Lambrect, Mikayla Bosch, Lua Pfister, Giuliana de Paiva Mulder, Carlik Kok, me. D. Nel.
o.11B

Links na regs agter: Fene Combrink, Zane Campbell, me. K. Greyling, Juhanell Ollewagen, Celinka Ferreira, Larissa Lambrecht, Jeani Botha. Voor. Amelie Crous, Skylah Lambert.
o.11C

Links na regs: Tabitha Botha, Ni-Ke Meiring, Megan Kieser, Dené Pieterse, Lemé Jonker, Willow Maartens, Lihané Kotzee, Amelie Crous
o.13C

Voor: Juanika Ollewage, Deonél le Roux, Jessica Bezuidenhout Middel: Lize-Mari Bothma, Ané Nieuwoudt, Jessi Cooper, Luca Mayoss, Kayla van Zyl, Elán van Dyk Agter: Mikayla Swanepoel, Eslé du Plooy
Deur na Noordwes uitspele: Laerskool Saamtrek se Eerste span en o.11A-span dring deur na die Noordwes uitspele op 10 Junie te Potchefstroom. Eerstespan
o.13A

Agter: Carmi du Plessis, Jessica Coetzee, Janke Prinsloo, me. C. Maré, Chloë Vermeulen, Lillibet v. Heerden, Télan Rodrigues Voor: Minke Bester, Milan J.v. Rensburg, Danell Lombard
11A

Links na regs: Milan Blignaut, Neliké v.d. Berg, McKenzie-Lee Alberts Denay Fourie, Nia Terblanche, Carli Henning, Declynne da Silva, Lené Bester
ATKV Redenaars: Laerskool Saamtrek is trots op 10 redenaars wat deurding na die ATKV semi-finale te Wolmaransstad op 2 Junie 2023.

Agter: Anthonie van Wyk, Carmi van Niekerk, Lehanke Beets, Carli Henning, Marisa Visser.
Voor: Sloan van Wyk, Theuns Visser, Haniella Hans de Andrade, Zu-May van den Berg, Nelike van den Berg.











