Laerskool Wierdapark Geelbekkies en Alawierdas verower goud
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark is baie trots op ons junior (geelbekkies)- en seniorkoor (Alawierdas). Hulle het die beoordelaars betower met hul goue stemme en 𝘃𝗲𝗿𝗼𝘄𝗲𝗿 𝗚𝗢𝗨𝗗 𝗯𝘆 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗦𝗨𝗣𝗘𝗥 𝟭𝟮-𝗞𝗼𝗿𝗲 kompetisie en is aangewys as die Sing in Harmonie kategoriewenners.












