Grey Kollege tennismanne by vanjaar se Kovsies Grey Tennistoernooi 2022
ADVERTISEMENT
Grey Kollege se tennismanne speel TOP-tennis in vanjaar se Kovsies Grey Tennistoernooi 2022. En verower die trofee as 2022 se Kovsies Grey Tennistoernooi kampioene! Baie geluk aan al die spelers se bydrae en harde werk en die wonderlike oorwinning. Baie dankie ook aan ons afrigters, borge, organiseerders en ondersteuners, julle bydrae speel ‘n groot rol tot die sukses van so ‘n toernooi. Dankie vir almal se bydrae en ondersteuning tot Grey Kollege Tennis, dit word opreg waardeer.














